An-Nisâ (Arabies: ٱلنِّسَاء, "Die Vroue") is die 4de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 176 ajat, of verse

Die titel kom van die feit dat verskeie kere in die hoofstuk na vroue verwys word, insluitende in vers 34 en verse 127-130.Haleem, M. A. S. Abdel. The Qur'an. New York: Oxford University Press, 2008. Druk.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran