Al-Ikhlas (Arabies: ٱلإخْلَاص, "Die Eenheid") is die 112de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 4 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Ajat ۝ Sê: Hy, Allah, is EEN. ۝ Allah, die Selfgenoegsame. ۝ Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie; ۝ en niemand is soos Hy nie.Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran