Die Olimpiese Somerspele 1972 (Duits: Olympische Sommerspiele 1972), amptelik bekend as die Spele van die XXste Olimpiade, is tussen 26 Augustus en 11 September 1972 in München, Wes-Duitsland, aangebied. München is verkies om die Spele te organiseer bo Detroit, Madrid en Montreal.
duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in München, soos gesien vanaf die Olimpiese Toring Koste, nog moeite is gespaar by die organisasie van hierdie Spele. Daar is 'n begroting van 172 miljoen DM opgestel, wat vir die welvarende Bondsrepubliek geen probleem was nie. 'n Volledige nuwe sportskompleks is opgerig, met alle items naby mekaar op die voormalige Oberwiesenfeld-vliegveld, waar die Fransman Édouard Daladier en die Brit Neville Chamberlain geland het voor 'n ontmoeting met Adolf Hitler. Die pronkstuk was ongetwyfeld 'n avant-gardistische stadion met sy deurskynende dak in die vorm van 'n web.
Die Olimpiese Somerspele 1972 is deur die sogenaamde bloedbad van München oorskadu. Elf atlete en amptenare van die Israeliese span word op die nag van 4 en 5 September as gyselaars in die Olimpiese dorp deur lede van die Palestynse terreurbeweging Swart September aangehou. Uiteindelik word al elf saam met 'n Duitse polisieman vermoor. Tydens pogings om die atlete te red word vyf van die agt terroriste doodgemaak. Die drie terroriste wat die bloedbad oorleef word later deur Duitsland vrygelaat, ná druk weens die kaping van 'n vliegtuig van Lufthansa. 'n Reeks wraakaksies deur Israel volg, waarby twee van die drie ontsnapte terroriste doodgemaak word. Teen 2024 het die agtste en laaste oorlewende terroris, Jamal Al-Gashey, steeds gelewe.
Die Olimpiese Winterspele 1972 is in Sapporo, Japan, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1972 is tussen 2 en 11 Augustus in Heidelberg, Wes-Duitsland, gehou.
Toewysing duimnael|links|upright|Hans-Jochen Vogel, president van die Wes-Duitse reëlingskomitee duimnael|Die Oos-Duitse span tydens die openingsplegtigheid München is op 26 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1972. Ander kandidate was: Madrid, Montreal en Detroit. Montreal het uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Somerspele 1976 geword.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1972 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 München 29 31 Madrid 16 16 Montreal 6 13 Detroit 6 —
Sporte 21 Olimpiese sportsoorte in 195 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 195 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.
20px Pluimbal en 20px Waterski is as demonstrasiesporte aangebied.
Stadions 25 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1972 gebruik:
Olimpiese Park duimnael|Lugbeeld van die Olimpiese Park in München duimnael|Kaart van die sportplekke in München duimnael|Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1972 duimnael|Die Olimpiese dorp in München duimnael|In die Engelse tuin is die boogskietwedstryde beslis duimnael|In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied StadionSporteKapasiteit Boxhalle Boks, Judo (eindstryd) 7 360 Hockeyanlage Veldhokkie 21 900 Olympiahalle Gimnastiek, Handbal (eindstryd) 10 563 Olimpiese Stadion München Atletiek, seremonies (opening/sluiting), Ruitersport (springspan), Sokker (eindstryd), Moderne vyfkamp (hardloop) 77 000 Radstadion Fietsry (baan) 4 157 Schwimmhalle Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo (eindstryd) 9 182 Volleyballhalle Vlugbal 3 680
Groter München {| class="wikitable sortable" style="width:780px;" |- !width=40%|Stadion ! class="unsortable" style="width:45%;"|Sporte !width=10%|Kapasiteit |- | Basketballhalle || Basketbal, Judo || 6 635 |- | Bogenschießanlage || Boogskiet || 1 100 |- | Dantebad || Waterpolo || 3 200 |- | Dressuurfasiliteit Nymphenburg || Ruitersport (dressuur) || 8 000 |- | Grünwald || Fietsry (individuele padwedloop) || Nie gelys nie''' |- | Messegelände, Fechthalle 1 || Skermsport (eindstryd) || 978 |- | Messegelände Fechthalle 2 || Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) || 978 |- | Messegelände, Gewichtheberhalle || Gewigoptel || 3 297 |- | Messegelände, Judo- und Ringerhalle || Judo, Stoei || 5 750 |- | Regattastrecke Oberschleißheim || Kanovaart (sprint), Roei || 41 000 |- | Ryfasiliteit, Riem || Ruitersport (individuele spring, driegangkampioenskap), Moderne vyfkamp (perdry) || 23 000 |- | Schießanlage || Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet || 4 500
Sokkerstadions StadionSporteKapasiteit Drei Flüsse Stadion (Passau) Sokker 20 000 ESV-stadion (Ingolstadt) Sokker 11 418 Jahnstadion (Regensburg) Sokker 11 200 Rosenaustadion (Augsburg) Sokker 28 000 Frankenstadion (Neurenberg) Sokker 45 548
Handbalstadions StadionSporteKapasiteit Sporthalle (Böblingen) Handbal Nie gelys nie Donauhalle (Ulm) Handbal 2 300 Hohenstaufenhalle (Göppingen) Handbal 5 599 Sporthalle (Augsburg) Handbal 3 093
Ander sportplekke StadionSporteKapasiteit Baai van Kiel Seilvaart 4 000 op 14 stoomwaens wat die aksie wou sien Bundesautobahn 96 Fietsry (padspan tydtoets) Nie gelys nie Eiskanal (Augsburg) Kanovaart (slalom) 25 000
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
DatumAugustusSeptember26Sa27So28Ma29Di30Wo31Do1Vr2Sa3So4Ma5Di6Wo7Do8Vr9Sa10So11Ma 20px Atletiek225637238 20px Basketbal●●●●●●●●●●●1 20px Boks●●●●●●●●●●●●11 20px Boogskiet●●●2 20px Fietsry1121●11 20px Gewigoptel11111111●1 20px Gimnastiek●11246 20px Handbal●●●●●●●●1 20px Judo111111 20px Kanovaart13●●●7 20px Moderne vyfkamp●●●●2 20px Roei●●●●7 20px Ruitersport●●●21●111 20px Seilvaart●●●●●●6 20px Sierduik●1●1●1●1 20px Skermsport●11111●1●11 20px Skyfskiet1111●22 20px Sokker●●●●●●●●●●1 20px Stoei●●●●10●●●●●10 20px Swem34433444 20px Veldhokkie●●●●●●●●●●●●1 20px Vlugbal●●●●●●●●●●1●1 20px Waterpolo●●●●●●●●1 Totaal 0 2 8 8 13 27 16 21 14 13 0 2 16 3 26 23 1 Seremonies OS SSDatum26Sa27So28Ma29Di30Wo31Do1Vr2Sa3So4Ma5Di6Wo7Do8Vr9Sa10So11MaAugustusSeptember
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1972:
Gasheerstad München Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (URS) 371 50 27 22 99 2 (USA) 400 33 31 30 94 3 (GDR) 297 20 23 23 66 4 (FRG) 423 13 11 16 40 5 (JPN) 184 13 8 8 29 6 (AUS) 168 8 7 2 17 7 (POL) 290 7 5 9 21 8 (HUN) 232 6 13 16 35 9 (BUL) 130 6 10 5 21 10 (ITA) 224 5 3 10 18
Sien ook Olimpiese Somerspele 1916 in Berlyn beplan, maar weens die Eerste Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn Olimpiese Winterspele 1936 in Garmisch-Partenkirchen
Verwysings
Bronne Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1972 – Band 1, deel 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1972 – Band 1, deel 2 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1972 – Band 2, deel 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1972 – Band 2, deel 2
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Munich 1972 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org''. Internasionale Olimpiese Komitee. Olympics 1964 to 1980
Kategorie:München Kategorie:Wes-Duitsland 1972 1972 Kategorie:Sport in 1972