duimnael|Die Olimpiese ringe.
Die Olimpiese Winterspele is 'n internasionale multisportgeleentheid wat al om die vier jaar in die Noordelike Halfrond se wintermaande deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word.
Tot in 1992 het die Winterspele in dieselfde jaar as die Somerspele plaasgevind, maar sedert 1994 word die Winterspele in die ewe jare tussen die Somerspele georganiseer.
Toekomstige Olimpiese Winterspeles duimnael|400px|Kaart van elke Olimpiese Winterspele: duimnael|400px|Kaart van gasheerlande volgens Olimpiese Winterspele: duimnael|400px|Kaart van wenners van die Olimpiese Winterspele (volgens aantal goue medaljes): Olimpiese Winterspele 2034 – Salt Lake City, Verenigde State Olimpiese Winterspele 2030 – Franse Alpe en Nice, Frankryk
Afgelope Olimpiese Winterspeles Olimpiese Winterspele 2026 – Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië Olimpiese Winterspele 2022 – Beijing, Volksrepubliek China Olimpiese Winterspele 2018 – Pyeongchang, Suid-Korea Olimpiese Winterspele 2014 – Sotsji, Rusland Olimpiese Winterspele 2010 – Vancouver, Kanada Olimpiese Winterspele 2006 – Turyn, Italië Olimpiese Winterspele 2002 – Salt Lake City, Verenigde State Olimpiese Winterspele 1998 – Nagano, Japan Olimpiese Winterspele 1994 – Lillehammer, Noorweë Olimpiese Winterspele 1992 – Albertville, Frankryk Olimpiese Winterspele 1988 – Calgary, Kanada Olimpiese Winterspele 1984 – Sarajevo, Joego-Slawië Olimpiese Winterspele 1980 – Lake Placid, Verenigde State Olimpiese Winterspele 1976 – Innsbruck, Oostenryk Olimpiese Winterspele 1972 – Sapporo, Japan Olimpiese Winterspele 1968 – Grenoble, Frankryk Olimpiese Winterspele 1964 – Innsbruck, Oostenryk Olimpiese Winterspele 1960 – Squaw Valley, Verenigde State Olimpiese Winterspele 1956 – Cortina d'Ampezzo, Italië Olimpiese Winterspele 1952 – Oslo, Noorweë Olimpiese Winterspele 1948 – St. Moritz, Switserland Die beplande Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo is afgelas weens die Tweede Wêreldoorlog Die beplande Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo is afgelas weens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog Olimpiese Winterspele 1936 – Garmisch-Partenkirchen, Duitsland Olimpiese Winterspele 1932 – Lake Placid, Verenigde State Olimpiese Winterspele 1928 – St. Moritz, Switserland Olimpiese Winterspele 1924 – Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk
Sien ook Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele Paralimpiese Spele Suid-Afrika op die Olimpiese Spele
Bronnelys
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Internasionale Olimpiese Komitee Resultate en medaljewenners