Die Swazidoring (Vachellia swazica) is 'n struik of 'n klein boompie (1,5 m) wat hoort tot die genus Vachellia. Die spesie is inheems aan Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek. In die Krugerwildtuin kom dit in die Pretoriuskop en Malelane-gebied voor.

Die boom se FSA-nommer is 187.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Vachellia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika