Die klipvalsdoring of bergvalsdoring (Albizia brevifolia) is 'n boom in die familie Fabaceae. Die spesie is inheems in Suid-Afrika en kom in Gauteng, Limpopo en Noordwes voor. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 152.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Albizia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe