Combretum eugeneanum is 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal.

Die boom se FSA-nommer is 764.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Plants of the World Online NovaTaxa

eugeneanum Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika