Die persstamkanniedood (Commiphora multijuga) is 'n boom wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Die boom se FSA-nommer is 282.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

multijuga Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië