Die Namibkapperbos (Capparis hereroensis) is 'n struik wat aan die familie Capparaceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 129.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Capparis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië