Die langblaarwolftoon (Portulacaria longipedunculata) is 'n boom wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die boom is inheems aan Angola en Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 104.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
longipedunculata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië