Die dwergwolftoon (Portulacaria fruticulosa) is 'n boom wat aan die familie van Didiereaceae behoort. Die boom is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom voor van suidelike Namibië tot in die Richtersveld en ooswaarts in die Gariepvallei tot in die Boesmanland.
Die boom se FSA-nommer is 104.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online
fruticulosa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika