Die swartbitterbessie (Strychnos potatorum) is 'n boomspesie wat behoort tot die genus Strychnos en familie Loganiaceae. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Indië, Madagaskar, Malawi, Mianmar, Mosambiek, Namibië in die Caprivistrook, Rwanda, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Die sade van die boom word algemeen gebruik in tradisionele medisyne sowel as vir die suiwering van water in Indië en Mianmar.

Die boom se FSA-nommer is 630.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Strychnos Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mianmar Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe