Die Swazi-uiehout (Cassipourea swaziensis) is 'n struik of 'n boom wat aan die familie van mango-agtiges (Rhizophoraceae) behoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en Eswatini. Die boom se FSA-nommer is 531.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

swaziensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika