Pärnu 280px Kaart Wapen 180px|senter|raam 75px|senter Vlag 90px|senter Land Administratiewe gewes 20px Pärnumaa Koördinate Oppervlakte: - Totaal 32,22 vk km Hoogte bo seevlak 10 m Bevolking: - Totaal (2024) 41 520 - Bevolkingsdigtheid 1 300/vk km Tydsone UTC+2 (OET) - Somertyd UTC+3 (OEST) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 6,8°C - Gem. temp. Januarie/Julie −3,0 / 18,3 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 761 mm Burgemeester Romek Kosenkranius Amptelike webwerf parnu.ee
Pärnu (Esties: [ˈpærˑnu]; Duits: Pernau) is die vierde grootste stad van Estland na die hoofstad Tallinn, Tartu en Narva met 'n bevolking van meer as 41 520 en in die suidweste van die land langs die Oossee geleë.
Geskiedenis duimnael|links|'n Historiese aansig van Pärnu (destyds Pernau genoem) in 1554 In die Middeleeue was Pärnu 'n bloeiende Hansestad.
Die Estiese onafhanklikheid is op 23 Februarie 1918 in Pärnu verklaar.
In Pärnu is 'n gedenkteken vir die slagoffers van die ''Estonia-ramp opgerig.
Toerisme duimnael|links|Hommeltuigvideo van Pärnu in 2022 Toerisme is baie belangrik vir die ekonomie. Meeste van die toeriste is Finne en Este, maar meeste van die hotelpersoneel kan beide Engels en Frans praat. Die hawe is nie meer so belangrik vir die ekonomie nie. Daar is wel veerbootverbindings na Riga en Stockholm.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Estland Kategorie:Nedersettings langs die Oossee