Die Jankoensedoring (Cliffortia ilicifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie is deel van die fynbos-bioom.

Die boom se FSA-nommer is 145.10.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Subspesies Daar is drie subspesies: Cliffortia ilicifolia var. cordifolia (Lam.) Harv. Cliffortia ilicifolia var. ilicifolia Cliffortia ilicifolia var. incisa Harv.

Die spesie staan ook bekend as: doringtee, rysbos, steekblaarrysbos en vleirysbos.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ilicifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika