Die teerysbos (Cliffortia paucistaminea) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan die Suid-Afrika, dit kom in elke provonsie voor asook in Lesotho.
Die boom se FSA-nommer is 145.12.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
paucistaminea Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika