Die bergrysbos (Cliffortia phillipsii) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge tussen Helderberg en Franschhoek voor. Daar is vyf subpopulasies bekend en hulle word bedreig deur te veel brande en indringerplante. Die subpopulasies by Paarl en Klapmuts is nou uitgestorwe weens gewasverbouing, bosbou aktiwiteite en ontwikkeling. Die spesie is deel van die fynbos-bioom.
Die boom se FSA-nommer is 145.13.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
phillipsii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika