Die pompomrysbos (Cliffortia serpyllifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 145.16.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

serpyllifolia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe