Die Jakkalsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond by Lambertsbaai in die Atlantiese Oseaan uit.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Jakkalsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Riviere in Wes-Kaap