Drimia mzimvubuensis is 'n seldsame bolagtige geofiet endemies aan Suid-Afrika. Dit is deur die plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld opgeteken tydens 'n ekspedisie op die Umzimvuburivier in die Transkei.
Drimia mzimvubuensis is 'n spesie van die genus Drimia, in die familie Asparagaceae. Dit kom in die Oos-, Noord- en die Wes-Kaap voor.
Verwysings
mzimvubuensis Kategorie:Vetplante Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika