Cliffortia alata is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg voor. Daar is drie subpopulasies wat deur oorbeweiding bedreig word.

Die plant is deel van die fynbos-biome.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika