Cliffortia brevifolia is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Bredasdorp voor. 'n Aantal subpopulasies op die Kaapse Vlakte is uitgestorwe maar daar is genoeg plante oor in die Bredasdorp omgewing sodat die plant nog nie as bedreigd beskou word nie. Die plant is deel van die fynbos-biome.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

brevifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika