Cliffortia acanthophylla is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivierberge en Sederberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1447 km² en die subpopulasies in die Graafwater omgewing word bedreig deur die rooibostee en aartappel verbouing. Die res van die populasie het tans geen bedreigings nie.

Die plant is deel van die fynbos-bioom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

acanthophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika