Die grootblaarrysbos (Cliffortia grandifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg se suidelik hellings naby Swellendam voor. Daar is ook 'n subpopulasie by die Meulrivier. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner 500 km² en is deel van die fynbos-bioom.

Die boom se FSA-nommer is 145.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

grandifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika