Die term Helter Skelter kan onder meer na een van die volgende verwys: "Helter Skelter" (liedjie), deur die Beatles, geskryf deur Lennon-McCartney, die inspirasie vir Charles Manson se aanvaarding van die term Helter Skelter (scenario), 'n voorspelling van 'n rasseoorlog wat na bewering die Tate-LaBianca-moorde geïnspireer het Helter Skelter (boek), 1974, deur Vincent Bugliosi oor die moorde Helter Skelter (1976-rolprent), die eerste rolprentverwerking van die boek Helter Skelter (2004-rolprent), 'n latere verwerking Helter skelter (rit), 'n pretparkrit