Die Kogelbergrysbos (Cliffortia heterophylla) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kogelberg-natuurreservaat op suidelike hellings voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en is deel van die fynbos-bioom.
Die boom se FSA-nommer is 145.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
heterophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika