Die skraalrysbos (Cliffortia denticulata) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge voor. Daar is twintig subpopulasies en die plant is deel van die fynbos-bioom.

Die boom se FSA-nommer is 145.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

denticulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika