Die naaldblaarrysbos (Cliffortia erectisepala) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. In die Wes-Kaap kom dit van die Paarl tot by die Swartberge voor. Die spesie is deel van die fynbos-bioom.

Die boom se FSA-nommer is 145.8.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

erectisepala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika