Die oorlogskloofsterboom (Cliffortia dichotoma) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldberge se eskarp voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en is deel van die fynbos-bioom. Die spesie word bedreig deur klimaatsverandering.
Die boom se FSA-nommer is 145.7.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
dichotoma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika