Die vleirysbos (Cliffortia strobilifera) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap asook Eswatini. Die plant staan ook as kammiebos en kammie-rysbos bekend.

Die boom se FSA-nommer is 145.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

strobilifera Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika