Drosanthemum pulchellum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en van Vanrhynsdorp tot by Clanwilliam in die Wes-Kaap voorkom. Die spesie is deel van die vygieveld-bioom. Daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur Rooibosteeverbouing.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pulchellum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika