Drosanthemum worcesterense is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap in die Breederiviervallei, tussen Tulbagh en Worcester, ooswaarts tot by Touwsrivier en Karoopoort, voorkom. Die spesie is deel van die renosterveld-bioom en dit het 'n voorkomsgebied van 2 124 km². Die plant het reeds 60% van sy habitat afgestaan aan menslike ontwikkeling en gewasverbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
worcesterense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika