Apatesia (vetkousies) is 'n vetplant genus wat hoort tot die Aizoaceae en is die eerste keer in 1927 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies Apatesia helianthoides (Aiton) N.E.Br. Apatesia pillansii N.E.Br. Apatesia sabulosa (Thunb.) L.Bolus
Al drie die spesies is deel van die fynbos-bioom.
Verwysings