Drosanthemum tuberculiferum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en van Worcester tot by Robertson in die Wes-Kaap voorkom. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Dit het 'n voorkomsgebied van 273 km² en daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur die aanlê van wingerde.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tuberculiferum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika