Ruschia tumidula is 'n vetplantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is. Die plant is klein struikies wat tot 40 cm hoog word. Die spesie word in die Wes-Kaap aangetref op en rondom die Kaapse Skiereiland waar dit deel vorm van die fynbos. Die plant dra wit tot pienk kleurige blomme in November en Desember.
Bronne John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tumidula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika