Massachusetts (Engels: Commonwealth of Massachusetts) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Boston. Dit het 'n bevolking van omtrent 6,5 miljoen en 'n oppervlakte van 27 336 vierkante kilometer.

Massachusetts word in die noorde deur Vermont en New Hampshire, in die suide deur Rhode Island en Connecticut, en in die weste deur New York begrens. In die ooste lê die Atlantiese Oseaan. Dit was die sesde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Massachusetts was die eerste deelstaat wat slawerny afgeskaf het.

Massachusetts se bynaam is Bay State.

duimnael|links|Pioneer Valley naby South Deerfield duimnael|links|Uitsig oor Boston vanuit die Prudential Tower-wolkekrabber duimnael|links|Rose Kennedy Greenway, Boston duimnael|links|Old State House, Boston duimnael|links|Old State House, Boston duimnael|links|Skinny House, Boston duimnael|links|Pilgrim Monument in Provincetown, Cape Cod duimnael|links|Houthuis in die Gingerbread-styl, Martha's Vineyard duimnael|links|Ocean Park in Oak Bluffs, Martha's Vineyard

Eksterne skakels Toerisme

Visit Massachusetts Geskiedenis

Massachusetts Historical Society