duimnael| Psittacula krameri
Die ringnekpapegaai (Psittacula krameri) is 'n tropiese parkiet wat in Afrika en Suid-Asië voorkom. Hulle word algemeen as troeteldiere aangehou.
Ander name Engels: Rose-ringed Parakeet Wetenskaplike naam: Psittacula krameri
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Papegaaie en parkiete