Die Namakwajakkalsbessie (Diospyros acocksii) is 'n klein boom wat inheems aan die Noord-Kaap en Namibië is.
Die plant se FSA-nommer is 602.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Kyk ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
acocksii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika