Die rondeblaargifboom (Acokanthera rotundata) is 'n boom of struik wat inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo en Zimbabwe is.

Die boom se FSA-nommer is 640.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Acokanthera Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe