Die Transvaalsesambos (Sesamothamnus lugardii) is 'n boom wat tot 4 m hoog word en kom in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor asook in Botswana en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 680.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Sesamothamnus Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe