Die bosvalsnetel (Acalypha glabrata) is 'n struik of klein boom wat tot 5 m groot word. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Daar is twee subspesies: Acalypha glabrata f. glabrata Acalypha glabrata f. pilosior (Kuntze) Prain & Hutch.

Die boom se FSA-nommer is 335.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika glabrata Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe