Die groothaakbessie (Artabotrys brachypetalus) is 'n struik of klein boom wat tot 10.5 m hoog kan word. Die spesie is inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kaprivistrook in Namibië, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Limpopo kom dit in die Soutpansberg en Venda voor.
Die boom se FSA-nommer is 105.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
brachypetalus Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe