Die Kaokowurmbos (Cadaba schroeppelii) is 'n boom wat inheems aan Angola en Namibië is.

Die boom se FSA-nommer is 129.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Cadaba Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië