Die groenblaarwurmbos (Cadaba natalensis) is 'n boom wat inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap asook Eswatini en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 129.1https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Cadaba Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika