Die wildepatat (Maerua racemulosa) is 'n boom wat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Eswatini voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 134.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
Kategorie:Maerua Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika