Die pienkmispel (Feretia aeruginescens) is 'n boom wat inheems is in Botswana, die Demokratiese Republiek die Kongo, die Kaprivistrook in Namibië, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 696.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe