Die kliertjiesboom (Pavetta edentula) is 'n boom wat inheems is in KwaZulu-Natal en Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 717.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Pavetta Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika