duimnael|upright|'n Glas portwyn duimnael|175px|Amptelike waarborg-etiket op 'n bottel portwyn
Portwyn (ook bekend as vinho do Porto, Portugese fonetiese uitspraak: viɲu duˈpoɾtu, of bloot port) is 'n Portugese gefortifiseerde wyn wat geproduseer word in die Douro-vallei van noord-Portugal.Porter, Darwin & Danforth Price (2000) Frommer's Portugal 16th ed. IDG Books Worldwide, Inc. Dit is tipies 'n soet rooiwyn, en word dikwels bedien saam met nagereg, alhoewel dit ook in droë, semi-droë en wit variëteite voorkom.
Portwyn word ook geproduseer in ander lande soos Argentinië, Australië, Kanada, Frankryk, Indië, Suid-Afrika, Spanje, en die Verenigde State. Onder die Europese Unie se "Beskermde oorsprongsbenaming"-riglyne mag slegs wyn uit Portugal egter geëtiketteer word as "port".Etikettering van wyn en sekere ander produkte van die wynindustrie Europa.eu"Office of the Law Revision Counsel, U.S. House of Representatives"
Verwysings
Eksterne skakels
Instituto dos Vinhos do Douro e Porto Port- en Douro Wyninstituut se amptelike webwerf, Portugese Ministerie van Landbou
Kategorie:Wyn