Die naaldblaarwitbos (Maerua rosmarinoides) is 'n boom wat inheems in Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mosambiek, Mpumalanga en die Oos-Kaap is.
Die boom se FSA-nommer is 135.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
Kategorie:Maerua Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika