Die bergwildemispel (Vangueria parvifolia) is 'n boom wat inheems is in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes in Suid-Afrika asook in Botswana.

Die boom se FSA-nommer is 703.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika parvifolia Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika